Loubser & Kie / Co

Kontak Ons Vir Meer Inligting

Loubser & Kie in HF Verwoerdstraat is 'n gevesdigde rekenmeesters firma wat sy ontstaan in 1984 gehad en sdertien van krag tot krag gegroei het.Vir die afgelope 35 jaar staan Loubser & Kie as 'n dinamiese leier in die rekenmeesterbedryf bekend en bied 'n verskeidenheid professionele finansiele dienste soos boekhouers- en ouditeursdienste, sowel as belastingsadvies aan kliente regoor Gauteng.

Maak hul bekwame span vandag nog jou keuse vir die voltooi en indien van statutere opgawes (besighede en individue), opstel van finansiele jaarstate en salarisburo. Ander dienste sluit in maandlikse boekhouding, salarisadministrasie, BTW-administrasie, Kontantvloeimodelle(belasting- en struktuurbeplanning), datavaslegging en rekenkundige rekordbewaring, opstel van begroting- en kontantvloei, uitvoer van oudit of oorsigprosedures,boedelbeplanning en die opstel van testamente en trusts.

Make our qualified team your choice today for accounting for businesses and individuals,

as well as the drafting of annual financial statements and business administration.